James Callis

James Callis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Nicholas Callis
Geboorte 4 Junie 1971 (1971-06-04)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Callis (gebore 4 Junie 1971) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bridget Jones's Diary (2001), Austenland (2013), en Bridget Jones's Baby (2016), en in die televisiereeks Battlestar Galactica (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search